Die eerste keer in die geskiedenis van Blouskool is al drie die ouderdomsgroepe se A-spanne is deur na die Vrystaatbeker wat op 28 en 29 Augustus in Bloemfontein gespeel word.

o/14 A-span (Foto Bo)

Voor: Sucsess Maswanganyi, Dylan van Schalkwyk, Mnr. Morné van Zyl (afrigter) Derik Alexander, Macbyn Meyer

Middel: Simon van Heerde, Jaydin van der Westhuizen, Thato Liphoko, Bertus van Deventer, Tshepang Moretlo

Agter: Travis Feldman, Lesego Mataung, Tiaan van der Walt, André Scott

Inlas: Marchelle Roux (Ekstra foto)

Marchelle Roux

O/16 SEUNS

Ook deur na die Vrystaatbeker.

onder 16 span seuns 2015 Blouskool

Op foto:

Voor: Christina Roux (Afrigter), Emile Harel (onder kaptein), Frans Keyser

(Kaptein), Jozua Rosslee en Helena Roux (Afrigter)

Middel: Oratile Letloenyane, Niel du Preez, Vuyani Nkonka, PC Erasmus,

Ciseron Makoli, Carel Pieter Cronje

Agter: Wilhelm Kroucamp, Pierrie van Zyl, Jaco Keyser, Kamva Ngcaba, Danie

Delport, Karabo Maloka, Dirk Bothma

Eerste Span Blouskool

eerste hokkiespan Blouskool

Back:  CJ Heckroodt, Lebo Mothobi, Lebohang Mothobi, Itumeleng Motingoe, Kalebo Setiloane, Austin Hlalele

Middle: Adriaan Claassens, Niekie Kruger, Waylen van Schalkwyk, Marius Keeve, Franco vd Walt, thabiso Phakoe,                    Tumelo Molato

Back :  Thabang Phakoe, Martin Botha, Joubert Breytenbach (captain), Kerwin Oliphant, Human Wessels