Ge-Rico Muller ontvang Rooiskool se gesogte Hoeseemedalje vir:

Gholf:  Hy behaal ‘n silwer medalje tydens die SA Gholf Assosiasie se 0/19 toernooi en bekleé die 8ste plek op die SA Gholf Assosiasie se 0/17-ranglys.