Die graad 3 Voortrekkers van Fichies het aan die einde van die tweede kwartaal die Botaniese tuine besoek.

Graad 3 Voortrekkers 2

Dit was deel van hul spanafsluiting en hulle werk aan die plantekennis spesialisasie.  Hulle het gekyk na die verskillende inheemse plante.  Die seuns en dogters het dit voorwaar geniet.

Graad 3 Voortrekkers 3

 

Dankie aan Juf. Emsie en Juf. Luzanne wat hulle vergesel het.