Fichies verkoop harte-suigstokkies tydens Valentynsdag en verlig so die nood van die Kinder-en Jeugsorgsetrum in Fichardtpark.