Daar is drie van ons leerders wat verkies is tot die Vrystaat-Tennis span.

0/13 Gerhard van der Westhuizen

0/12 Luise Janse van Rensburg

0/10 Lisa Botha

Julle is Fichies se trots.  Baie geluk met julle pragtige prestasies.