Daar het drie Fichie-leerders in Kroonstad aan die FSGU Junior Open Gholf-toernooi gaan deelneem.  Tiaan Louw (5 jaar), Jano Stone en Henru Walters (wat beide 9 jaar oud is) het aan die 0/11 toernooi deelgeneem. Tiaan Louw het 8ste geeindig. Knap gedaan, Tiaan!  Jano Stone was 3de en Henru Walters het 4de in die toernooi.  Baie geluk met Jano en Henru se insluiting in die Vrystaat-Gholfspan.  Fichies is  baie trots op julle!