Fichies is baie trots op hulle ses atlete wat tot die Vrystaat-span verkies is.  Natasha Gertenbach vir 75m Hekkies (0/12 dogters), Nadia Vorster vir Hoogspring (0/12 dogters), Carrissa Erasmus vir 1500m (0/13 dogters), Juanita Kruger vir Spiesgooi (0/13 dogters), Janco Mollenze vir Hoogspring (0/12 seuns) en Jaco Grobbelaar vir Diskus (0/12 seuns).