Leané Potgieter is een van 10 dansers wat gekies is om Suid-Afrika te gaan verteenwoordig in die Republiek van Czech (Chomutov).  Sy is baie opgewonde oor die groot  geleentheid wat op haar wag.

Sy gaan deelneem aan die Disco duos.  Baie sterkte, Fichies staan bankvas agter haar.