Tydens die Wiskunde- en Wetenskap-in-aksie vir Graad 6 en 7 leerders het drie van ons leerders uitgeblink.  Logan van Wyk, Zanke Ferreira en Rijgardt Gouws het onder die top 30 in die streek geëindig.  Baie geluk met hierdie puik prestasie!