Fichies se Graad 7 leerders skryf jaarliks in vir die Voorslag PD. Die kamp is by Doornkloof van 1 – 3 September aangebied.  Twaalf van ons leerders (uit ongeveer 130 leerders regoor die Vrystaat) het puik gevaar en verskeie toekenings verower.

Goud – Danike Basson, , Simoné de Witt, Anika Botha, Amy Fitzmaurice, Kate-Lynne Grobbelaar, Dirk Hartslief en Juan Mallinson.

Silwer – Elané Bender, Berushka Ferreira, Johan le Roux, Suzaan Opperman en Stefnie Tack.

Hartlik geluk!