Fichies het die grootste groep leerders (36 leerders) wat aan die Radikale redenaars en ATKV skooluitdunne gaan deelneem tydens April en Mei 2017.  Die groep wissel van Graad 2 tot Graad 7-leerders.  Onder leiding van Juffrou Emsie Lloyd (afrigter) het Fichies se redenaars baie goed ontwikkel.

Die leerders is soos volg:

Graad 2

Anje Blom, Josua Deacon, Anicia Knoester, Leandri Nicholson, Eben Sander, Jomari Siebert, Carla Smit en Leané van der Walt.

Graad 3

Lisa Coetzee, Juan-Pierre Crous, Danielle Lombard, Ané Oberholzer, Shiloh Smith en Mari Truter.

Graad 4 & 5

Lisa Botha, Ethan Burger, Suné Deacon, Ansua du Buisson, Tienike Fick, Luné Flanegan, Cullen Kakora, Pieter Knoester, Karla Marais, , Ewan Steyl en Karla Visser.

Graad 6 & 7

Carlise Botha, Franco Deacon, Vivienne Lombard, Mienke Truter, Charné van der Linde, Regan Hunter, Susan Fowler, Nikia Pottas, Cayla Bolton, Johané Prinsloo en Lourens van Niekerk.

Die volgende 15 leerders gaan deur na die ATKV (eerste rondte).

Graad 2: Eben Sander

Graad 3: Lisa Coetzee, Danielle Lombard, Ané Oberholzer en Mari Truter.

Graad 4 & 5:  Lisa Botha, Ethan Burger, Tienike Fick, Cullen Kakora en Karla Visser.

Graad 6 & 7: Carlise Botha, Franco Deacon, Vivienne Lombard, Charné van der Linde en Lourens van Niekerk.

Fichies se hart klop warm vir al die pragtige prestasies. Knap gedaan!