Fichies se 0/13 Netbal-toerspan het puik gevaar in Kroonstad tydens ‘n toernooi te Kroonheuwel.  Hulle was onoorwonne en spog met ‘n blink trofee. Juffrou Anita Chad (Afrigter) is veral baie trots omrede hulle die “gees”-beker ook gewen het. Julle is Fichies se trots. Knap gedaan!

Spanlede:

Juanita Kruger (Kaptein)

Nicolé Taljaard

Kate-Lynne Grobbelaar

Nikia Pottas

Joné van der Walt

Sunélca McMahon

Ingrid Kruger

Carrissa Erasmus