Die gholfers was opgewonde, gras immergroen en omtrent niemand het leë hande daar weggestap nie. Baie geluk aan die Mnr. Herbie Miles (organiseerder) en sy span vir ‘n baie deeglike en goed voorbereide Gholfdag wat aangebied is. ‘n Spesiale dank aan Liezl Beukes en Elsche van der Westhuizen vir hulle positiewe gesindhede en betrokkenheid by Fichies se Gholfdag.

Baie dankie vir al die borge se bydraes.

FICHARDTPARK PRIMêR BEDANK DIE VOLGENDE BORGE VAN HUL GHOLFDAG:

 ITEC (HOOFBORG)

FRANCOIS HATTINGH (Middagete)

MOKOMOTA STONE | DAZZLING DANCE STUDIO

FS RUGBY | TRAINING EDGE GYM

COLESKE ARTISTS | RAUBEX

BUS STOP CLARENS | LANDMARK

BLUE RIBBON | MOSSIE MOSTERT

TUSCAN ROSE | PG GLASS

GWEN BALI WATERWORLD | PLANETARIUM

KLOPPERS | TYRE MART

RUINS PAINTBALL | RFS FINANCE

ALIWAL BUILD IT | PERFECT PAVE/MIMOSA BLOMME

SUPERFIT-HANNES LOOTS | VODACENTRE

MEDI CLINIC | TRAUMERAI PRETTY GARDENS

SKIETWINKEL | FICHARDTPARK DRIVING RANGE

ELSA VERMEULEN FOTOGRAFIE | KINETIKIDS SWEMLESSE

CRAZY DAISY FLEURDAL | WORKHORSE CLOTHING

DIE MANSHAARSALON | PHETEGO CONSULTING

MEDIA | SARETTE BOTHA

DIRNA HEPBURN | LILLIES

PIETER OBERHOLSTER | TRACTOR PARTS

RNG PANELBEATERS | E-CARR

SENTRAAL HOëRSKOOL | DNJ VLEISMARK

PIC A PAY FLEURDAL | GOLFER’S CLUB

BLOEMSKOU | LINDSAY SAKER

CAR WASH 4U | NEIL SMITH CD

OUTRAGEOUS ADVENTURES, CLARENS

FICHARDTPARK PRIMêRE SKOOL SE EERSTE RUGBY-EN NETBALSPAN OUERS