Fichies het hulle harte oopgemaak teenoor oud-leerder, Ignus Rocher, op Valentynsdag.  Fichies het R5500 ingesamel vir sy mediese uitgawes. Die tradisionele Valentynsdag Cupido’s het die Suigstokkies vir die leerders gaan uitdeel