Die graad 3 maatjies se uitstappie na die Oorlogmuseum het vir hulle deure na ‘n kleurryke geskiendenis oopgemaak.  Die leerders het geleer van Emily Hobhouse en die Anglo-Boereoorlog.  Die leerders het ook die geleentheid gekry om die Vrouemonument van naby te ondersoek en te bestudeer.