Fichardtpark primêre skool se atlete het uitstekend gevaar tydens die Motheo/Xhariep byeenkoms wat op 25 Februarie 2017 plaasgevind het. Hulle dring deur na die vrystaat-byeenkoms wat op 11 Maart 2017 in Sasolburg gaan plaasvind.  Fichardtpark bars van trots!

Die volgende atlete het rekords tydens die Motheo atletiek byeenkoms verbeter.

  • Jaco Grobbelaar – 0/12 seuns Diskus 36,56 meter
  • Nadia Vorster – 0/12 dogters Hoogspring 1,45 meter
  • Zaine van Zyl – 0/11 seuns Gewigstoot 11,77 meter