Fichies-Netbal Bloemfontein se beste

Fichies se Eerste-netbalspan spog elkeen met ‘n goue-medalje om hulle nek. Hulle is amptelik aangewys as die beste 0/13-Netbalspan in Bloemfontein.  Juffrou Anita Chad (Afrigter) en Juffrou Suné Steyn (Spanbestuurder) was saam met die spelers bly.  Hulle neem die 16de en 17de Junie in
Kroonstad aan die Vrystaat-kampioenskappe deel. Fichies se harte wil bars van trots.  Knap gedaan.