Die volgende leerders het baie goed presteer tydens die eerste Nautilus. 

Voor:  Logan van Wyk (3de plek), Damien Richards (3de plek)

Agter:  Wikus Vorster (1ste plek), Mahike Kilian (2 de plek)