Marcu van Jaarsveld, leerder van Fichardtpark Primêre Skool (Fichies) in Bloemfontein, is ingesluit in die o/13 Mangaung Metro krieketspan.  Baie geluk, jy maak ons trots!!