Fichie-leerders het die geleentheid gehad om te sien hoe skape geskeer word. Die leerders se gesiggies het gestraal, hulle kennis is versterk en hulle het bietjie die lewe van ‘n skaapboer beleef. Baie dankie vir die Bloemskou wat die geleentheid moontlik gemaak het.

Fichies het dit sommer baie geniet.