Agt hokkiespelers van die Primêre Skool Fichardtpark (Fichies) is ingesluit in die Suid-Vrystaatspan.

Fichies wil vir julle almal baie geluk sê en ons is trots op julle!!