Fichies se graad 1’s het baie pret gehad toe hulle gesigte moes maak en verf!