Fichies het ‘n internasionale toekenning by die ECO-Schools ontvang. Fichies moes vir die verloop van 5 jaar vyf tema’s volhou, naamlik resource use, local & global issues, nature & biodiversity, health living en Community & Heritage. Fichies word nou geklassifiseer as ‘n Groen-skool.  Fichies is baie opgewonde oor die spogtoekenning.