Beroepsdag is ‘n jaarlikse insteling wat by die Graad 7 leerders plaasvind.  Elke Graad 7 leerder kry die geleentheid om aan te trek vir die tipe beroep wat hy of sy eendag gaan beoefen of gaan voor studeer.  Elke leerder moet ook vertel hoekom die spesifieke beroep gekies is en wat die beroep alles behels.  Die leerders geniet die beroepsdag jaarliks.

FICHIES BEROEPSDAG 2