Fichies se redenaars kook!  Die Vrystaat (finaal) se uitslae was soos volg:

Graad 2 – Eben Sanders (1ste plek), Carla Smit (3de plek), Leané van der Walt (5de plek), Anicia Knoester en Leandri Nicholson (6ste plek).

Graad 5 – Karla Visser (3de plek), Karla Marais (4de plek), Ethan Burger (4de plek) en Pieter Knoester (5de plek).

Graad 6 – Carlise Botha (1ste plek), Susan Fowler (2de plek), Franco Deacon (3 de plek) en Regan Hunter (4de plek).

Graad 7 – Cayla Bolton (3de plek) en Lourens van Niekerk (5de plek).

Knap gedaan met julle pragtige prestasies!