Fichies se harte klop warm as ons personeel so goed presteer.  Baie geluk aan die juffrouens wat verkies is tot die Motheo-Laerskool netbal se bestuurspan.

Juffrou Anita Chad is die 0/12 Netbalkeurder en is in beheer van die proewe.

Juffrou Teresa Schnetler is die ondervoorsitter en ‘n 0/13 netbalkeurder.

Juffrou Rika Stevenson is die netbal se sekretaresse en 0/13 Netbalkeurder