Fichies se eerstespan-hulpdoel het die skeidsregters, organiseerders en afrigters ongelooflik beïndruk.  Nicolé Taljaard is gekies om die 0/13-Bokkiespan te verteenwoordig by die SA’S.  Fichies se hart klop warm vir jou uitmuntende prestasie. Baie geluk!