Die 0/13 Vrystaat-Bokkiespan het tydens hulle toernooi skoonskip gemaak en eersteplek gevat.  Ses van die span se spelers is Fichies se eerstespan.  Die spelers is Alicia van der Merwe, Joné van der Walt, Juanita Kruger, Kate-Lynne Grobbelaar, Sunélca McMahon en Nicolé Taljaard.  Baie geluk met julle uitstekende prestasie.