Hoërskool Fichardtpark 0/14 A netbal span wen die Bloemfontein liga vir 2016.  Baie geluk, julle maak ons trots!!