Die volgende leerders van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in Provinsiale Sportspanne:

Netbal: (foto heel bo):

Voor: Zandri Vorster, Lisbé Scott

Agter: Bianca Pienaar, Ané Retief, Elri Groenewald

HOKKIEDOGTERS FPARK HS PROVINSIALE SPORTSPANNE

Hokkie (Dogters) foto bo

Voor: Tyler Beling, Charla Terblanché

Agter: Charné Wiese, Elizca van Rooyen, Sumé Brummer, Anelé Scott, Teniel van Tonder.