Baie geluk aan ons 0/15 fast 5 netbalspan wat n silver medalje verower het by die SA’S fast 5 toernooi 2017.

Uitslae dag 1

Wen teen Monument 28-22

Wen teen Dr. EG Jansen 25 -13

Wen teen Merensky 31-13

Uitslae dag 2

Wen teen Rooiskool 27-26

Verloor teen Kemptonpark 27-30

Wen Semi-finaal teen Dr. DF Malan 26-13

Verloor finaal teen Kemptonpark 27-30

Baie geluk met julle 2de plek .

Ons is trots op julle.

Links na Regs: Renè Gouws ( Afrigter), Elri Groenewald, Sanè Groenewald,  Elmarie Neethling, Charissa Botes, Carlien Els, Juane van der walt, Danè Scholtz,  Linè van Huyssteen, Lisbe Scott,  Megan Karstens, Cicilia van Heerden (Hulp Afrigter)