Rooiskool se 0/14b-netbalspan is die Fezile Dabi ligawenners.  Op die foto bo:

Voor: Marlien Smalberger, mej. Yolande de Villiers, Zany Beneke

Middel: Makayla Burger, Melissa Westraadt, Nkite Pretorius

Agter: Donatien Welthagen, Lee-Mari Strauss
Foto geneem deur: John Keogh