FEZILE DABI KAMPIOENSKAPPE

15/16 FEBRUARIE 2017 

Rooiskool eindig in die algehele tweede plek naas Sasolburg Hoërskool.

Top 10 prestasies:

Mia van Oudtshoorn behaal die 2de plek in die gewigstoot met 932 punte en die 6de plek in diskus met  884 punte.

Rooies verower 59 medaljes:  26 goud, 26 silwer en 12 brons

Die volgende atlete het goed presteer:

Dogters O/14
1 Anricke Scriven goud – 100m
goud – verspring
silwer – 200m
Dogters O/15
2 Yoandi Kirstein silwer – 90m hekies
silwer – 300m hekkies
3 Michelle Storm goud – gewigstoot
goud – spiesgooi
brons – diskus
4 Leandre Taljaard brons – gewigstoot
5 Britney van Ahlefeldt silwer – hoogspring
6 Johane van Coller goud – verspring
7 Christelle van Zyl brons – diskus
Dogters O/15 Aflos brons
Dogters O/16
8 Tharicha de Beer goud – 400m
silwer – 800m
9 Tineke O’Neil goud – 100m
goud – 100m hekkies
10 Amy van Biljon goud – verspring
goud – 200m
11 Dogters O/16 Aflos silwer
Dogters O/19
12 Helene Welgemoed goud – 100m
goud – 200m
silwer – verspring
13 Xhante Fouche brons – gewigstoot
14 Lou-Ann Swart goud – spiesgooi
15 Mia van Oudtshoorn goud – diskus
Dogers O/19 Aflos silwer
Dogters Medley brons
Seuns O/14
16 Carel Erasmus brons – diskus
17 Franna Karsten goud – 100m hekkies
18 AP Keeve silwer – 100m hekkies
19 Michael Keyser brons – spiesgooi
Seuns O/15
20 Zander Pelser silwer – 100m hekkies
silwer – 300m hekkies
21 Jeandre Stiemmie brons – gewigstoot
22 Ruan Thompson silwer – diskus
23 Abrie Visagie goud – gewigstoot
goud – hammergooi
silwer – spiesgooi
Seuns O/16
24 Franna van Niekerk brons – 400m
25 Zehan Westraadt goud – 110m hekkies
goud – verspring
Seuns O/17
26 Lucian Bekker goud – verspring
27 Jannie Crous goud – gewigstoot
goud – diskus
28 Luigi de Crescenzo silwer – hoogspring
29 Juan-Louw Pieters brons – 110m hekkies
30 Wian Viljoen silwer – 100m
silwer – 110m hekkies
31 Abrie Visagie silwer – hammergooi
Seuns O/17 Aflos goud
Seuns O/19:
32 Richard Da Silva silwer – spiesgooi
brons – diskus
brons – gewigstoot
33 Dian de Bruyn silwer – diskus
34 DJ Hattingh goud – gewigstoot
35 PC van Rooyen goud – spiesgooi
Seuns Medley silwer