FEDSAS het ‘n funksie vir onderwysers aangebied by Lettie Fouché Skool in Bloemfontein, ter viering van Wêreldonderwysersdag.

Op die foto verskyn vlnr: dr Jaco Deacon (FEDSAS), mnr Dawie Hugo (skoolhoof van Lettie Fouché Skool ) en dr Paul Colditz (FEDSAS)