Izak en Drikus Hattingh is gekies vir die Junior Vrystaatspan wat van 4 tot 6 Julie aan die Fauresmith Uithourit gaan deelneem.

Dit wil gedoen wees!

Baie geluk, Izak en Drikus!

Dankie dat julle die Wilgies se naam landwyd uitdra!