Baie geluk aan Ettienne Botes van Hoërskool Sentraal wat gekies is vir die Vrystaat skaakspan wat vanaf 14 – 22 Julie aan die SA OPE skaak –  kampioenskappe gaan deelneem het.