Esli Lamley het die naweek van 27 Junie 2016 in Durban aan die Afrika Kampioenskappe deelgeneem waar sy Suid–Afrika verteenwoordig het,  Sy het ‘n 7 de Plek in Paalspring behaal, met ‘n hoogte van      3, 3 m.

Dit is ‘n uitsonderlike prestasie vir die leerder van Sentraal om haarself al te vestig onder die Top Atlete in Suid- Afrika.