Eric le Roux van Hoërskool Voortrekker in Bethlehem blink uit in Len Open Water Cup

Eric le Roux het as lid van Suid -Afrka Swemspan aan die LEN OPEN WATER CUP in Rome, Italië deelgeneem 13-19 September. Hy het 18 de (10 km) en 20 ste (5 km) mans ope geeindig.

Hy word gekies vir die National Elite/ Senior Open Waters Swimming Squad (almal is professionele swemmers,  Eric is die enigste lid wat ‘n  leerder is.