Elzanne Wessels van Hentie Cilliers Hoërskool is gekies as een van die Top 25 finaliste in die Matrikulant van die Jaar kompetisie.  Baie geluk!!