Een van die Wilgiedogters , Elmé Muller (op die foto bo), het ingeskryf vir die landwye kwiltkompetisie.  Wat hierdie inskrywing merkwaardig maak, is dat sy betyds klaargekry het en tweede geeïndig het in die Jakaranda Gilde-kompetisie.

Sy gaan dié naweek haar pryse in Pretoria ontvang – baie geluk, Elmé!