Drie van Witteberg se leerders was ingesluit in die O/18 Cheetahs Netbalspan.

Hulle is van links; Jonine Strydom, Thandeka Ngozo en Angelique Lodewyk. Jonine Strydom was aangewys as kaptein van die span.