Die Suid-Afrikaanse onder 16 en 21 Kampioenskappe het die afgelope vakansie in Bloemfontein plaasgevind.

Grey het drie seuns gehad wat deelgeneem het, hulle is:

Onder 16:  Mindus Grove en Franco Kriel

Onder 21:  Zander Kriel

Franco het teen ‘n WP en VS in die twee finale gespeel. Zander Kriel is die 2014 Suid-Afrikaanse Onder 21 Snoeker Naaswenner in die ses rooi en 15 rooi kategorie. Zander kwalifiseer moontlik om later die jaar in Budapest aan die Wereld Kampioenskappe Suid Afrika te verteenwoordig