Drie rugbyspelers van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die o/16 Grant Khomo rugbyspan. Hulle is van links; Mpho Ntstutle, Marnus Nel en Fernando Galant