Drie hokkiemanne van Witteberg was ingesluit in die o/18 Noord Vrystaat hokkie. Hierdie span het twaalfde geëindig op die IPT toernooi in Kearney Kwa-Zulu Natal.

Die spelers is van links; Tshepo Khalane, Kingsley Mosia en Tshepang Khalane