Die volgende dogters van Fichardtpark Hoërskool is opgeneem in die Suid-Vrystaat hokkiespan:

Agter: Elnaé Neethling 0/18 C, Sumé Brummer 0/18 C, Elizca van Rooyen 0/18 B

Voor:  Tyler Belling 0/16 C, Charné Wiese 0/18 C,  Tishan Jegels 0/14 B, Bianca van Tonder 0/16 C