Al die leerders het op die rugbyveld hulle piekniekmandjie uitgepak en hulle moes ‘n ietsie vir ‘n maatjie gee.  Om verder die omgee te wys moet elke leerder môre ‘n paar skoene skool toe bring en dan gaan ons dit skenk aan ‘n skool waar daar ‘n behoefte vir skoene is.