Die volgende Hoërskool atlete van Hoërskool Reitz, het deurgedring na die Vrystaat Kampioenskappe wat in Bloemfontein plaasgevind het.  Hulle is van links,

Voor: Wiroeske de Wet (D 0/14: Gewigstoot, Hammergooi en Diskus)

Aluschka Heymans (D 0/14: 3000m Stap)

Professor Motholo (S0/16: 400m)

Agter:  Bruwer Potgieter (S 0/16 400m Hekkies en 110m Hekkies)

Jacques Heymans (s 0/17: 10 000m stap)

Jandré van der Merwe (S 0/14: 400m)

Tshepiso Mzizi (s 0/15: Verspring en Driesprong)