Die Primêre Skool Jim Fouché is baie trots op ons Senior- en Juniorkoor wat tydens die Prestige Gala-Aand van die Vrystaatse Kunswedstrydvereeniging die volgende toekennings ontvang het:

 

Vokale Afdeling:

 

  1. Beste aanbieding van ‘n gewyde werk deur ‘n senior primêre skoolkoor:

Primêre Skool Jim Fouché onder leiding van juffrou Alida Nell.

 

  1. Beste aanbieding van ‘n gewyde werk deur ‘n junior primêre skoolkoor:

Primêre Skool Jim Fouché onder leiding van juffrou Lize Dippenaar.