Die o/16 hokkieseuns van Blouskool (Kroonstad Hoërskool) was vanjaar die Fezile Dabi ligawenners.  Hulle het ook tweede in die Vaaldriehoek-liga geëindig.  Hulle dring deur na die Vrystaatbeker en eindig tweede uit die vier spanne. 

O/16 HOKKIESEUNS EINDIG TWEEDE IN DIE VRYSTAATBEKER 

Links voor:           Alexandro Armoed, Bertus van Deventer, Daniel Botha, Retshidi Porogo,

Simon van Heerde, Anardo Botha, Wian

Middel:                Marchelle Roux, Helena Roux, Friday Nkosi, Katleho Tsotetsi, MC Swart,

Christina Roux, Macbain Meyer

Agter:                   Dwayne, Daniel Elliot, Ashton Bouwer, Lebohang Motaung, Travis Feldmann,

MC Jacobs, Thabiso