Die naweek van 2 September is die jaarlikse Griffons 7’s gehou te Bethlehem Voortrekker Hoërskool.

Die  spanne het as volg geeindig

  1. Goudveld
  2. Voortrekker
  3. Witteberg
  4. Welkom Gimnasium
  5. Wilgerivier
  6. Rooiskool
  7. Hentie Cilliers
  8. Hoëskool Reitz
  9. Retief Hoërskool
  10. Blouskool

Baie geluk aan 4 van Voortrekker se spelers wat deur is na die volgende proewe te Welkom.

v/l:  Cammy Roux, Thabiso Mofokeng, Marnis van Niekerk en Marius van der Schyff